HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Daaglikse Skedules | Daily Schedules

Daaglikse ordereŽlings |†Daily regulations

OGGEND |†MORNINGS

4:30 Deure word oopgesluit vir seuns wat in die gymnasium wil gaan oefen |†Doors open for the boys who want to make use of the gym
5:30†Opstaan |†Rise and shine
5:50 Inspeksie |†Inspection
6:00 Aantree vir ontbyt |†Breakfast

MIDDAG |†AFTERNOONS

Middagetes |†Lunch
Maandae 13:40 |†Mondays 13:40
Dinsdae & Donderdae 13:30 |†Tuesday & Thursday†13:30
Woensdae tydens 2de pouseVrydae 13:30 (kospakkies) |†Fridays 13.30 (food packages)

Dorpsverlof |†Visits to town
Woensdae 14:00-17:00, in skooldrag |†Wednesdays 14:00-17:00, in school uniform

AAND |†EVENINGS
17:30 Aandete |†Supper
18:00 Teenwoordigheidsregister |†Attendance register
18:30 Studie |†Study
19:30 Breek |†Break
20:00 Studie |†Study
21:00 Breek |†Break
21:30 Stiltetyd |†Quiet time
21:45 Ligte uit |†Lights out